Dis nou so ongeveer drie maande na Pieter Koen sy LASIK prosedure ondergaan het. Kyk in die video wat is sy ervaring en hoe sy oë aangepas het in hierdie tydperk.
Vir Pieter se Volledige Lasik ervaring kyk gerus die video op: https://youtu.be/pdrCBLc-3qI
ndien jy meer inligting oor die LASIK prosedure benodig besoek on webtuiste op: https://envisionsight.co.za/lasik/
As jy wonder of jy ‘n geskikte kandidaat is vir LASIK doen gerus ons self toets aanlyn: https://envisionsight.co.za/lasik-self-test/